Ray Dylan
Add to Favorites
Where all the Funky People Meet!

Ray Dylan

Google
The Charmed Ones, Desperate Housewives and Celebrity Sisters Celebs

Ray Dylan

raydylan_main.jpg

Ray Dylan is al sedert 2002 een van Suid-Afrika se geliefdste sangers met sy debuutalbum New Kid in Town. Sedert dien het hy al verskeie hoogtepunte beleef onder andere duette saam met Nicholis Louw en Karen Zoid.

Diť sanger is 'n volronde kunstenaar geseŽn met een van die beste stemme in Suid-Afrikaanse musiek, styl veelsydig en 'n energieke kunstenaar wat die elektriese kitaar tydens sy optredes laat kreun. Met polsende ritmeplukkers en sielstrelende ballades bied Ray Dylan se albums wydtreffende musiek.

Ray Dylan het begin deur gigs in pubs en klubs en vandag spog hy met 'n rits treffers onder andere Wys my hoe, Soek jou hier, soek jou daar, Hokaai Stoppie Lorrie, Dis Verby, Hier binne klop 'n Boerehart, Breek die Ys en Jessica.

Ray Dylan is gebore Jacobus Frederik Jersich op 15 Augustus 1978 te Odendaalsrus, vandag woon hy in die Vrystaatse dorpie Parys.

raydylan_sub1.jpg

raydylan_sub2.jpg
Van sy Gunstelinge sluit in:

††† * Kos: Fillet steak
††† * Kleur: Blou
††† * Klere: Jeans, boots en 'n los hemp
††† * Dier: Swart-en-wit tier
††† * Boek: History of Elvis Presley
††† * Musiekgenre: 60's
††† * Sanger, sangeres en groep: Don Henley, Keith Urban, Michael McDonald, Shania Twain, Bonny Raitt en Eagles
††† * Album van alle tye: Eagles se When Hell Freezes Over
††† * TV: Enigiets - behalwe sepies
††† * Fliek: Troy en Walk The Line
††† * Akteur en aktrise: Sean Connery en Angelina Jolie
††† * Sportster: Michael Schumacher
††† * Lewensvreugdes: "Keith Urban se musiek."
††† * Tekortkominge: "Ek is hopeloos te kort."
††† * Gunsteling-sÍ ding: "As iemand vir my sÍ 'sorry'


Images and Information about Ray Courtesy of www.raydylan.co.za